MUSTERION BEDIENINGE
Verkondigers van die verborgenheid evangelie.
Kom besoek ons en ontdek 'n gemeente
waar die genade evangelie soos die hemelse verheerlikte Christus
dit aan die apostel Paulus geopenbaar het,
suiwer verkondig word
en nie vermeng word met die wet en ander leerstellings van Israel nie.