Nikos Woord & Waarheid dames sluit aan by die 5km modder hindernis wedloop uitdaging "Muddy Princess" op 03 November 2018.
Event location
Riversands Farm Village, Johannesburg
-25.961676126828, 28.027414222336
Rose Rd, Midrand, Johannesburg, Gauteng, 2189
Saterdag, 3 November 2018
11:40 (Batch 12)
Baie geluk aan
Jeanette Saaijman
wat die Avon hamper gewen het.
Jenny het die wenkaartjie aan haar verkoop en sal die hamper
aan haar oorhandig.
Baie dankie aan almal se deelname!!