Nikos WOW Kids, die personeel se grootste begeerte is om ons kinders te help toerus
sodat hulle weet dat hulle in Christus oorwinnaars is.


Elke kind moet grootword met die sekerheid dat God hul liefhet en dat Sy genade ook vir hulle genoeg is.


Vir n geruime tyd het ons kinderkerk klassie bestaan uit groot & kleiner kinders saam.
Nou het ons die voorreg om saam met toegewyde personeel hande te vat en vir die groter kinders,
Gr 4-7 Sondagskool klasse an te bied van 08h30 - 09h00
Al die eer aan God vir die Heilige Gees se inspraak en dat ek verseker weet, Hy's met elkeen van ons.