Kom besoek ons!
en ontdek 'n kerk waar die genade evangelie soos die verheerlikte hemelse Christus dit aan die apostel Paulus geopenbaar het om aan ons in vandag se dispensasie van die genade van God te gee suiwer verkondig word en nie vermeng word met die verbonde, wette, leerstellings en beloftes wat slegs vir Israel bedoel was nie.